Doris Packer (30 Mei 1904 – 31 Maart 1979) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Paradise, Hawaiian Style (1966) en in die televisiereekse The George Burns and Gracie Allen Show (1950), Leave It to Beaver (1957), en Ensign O'Toole (1962).

Filmografie Rolprente 1966: Paradise, Hawaiian Style

Televisiereekse 1950: The George Burns and Gracie Allen Show 1957: Leave It to Beaver 1959: The Many Loves of Dobie Gillis 1960: Happy 1962: Ensign O'Toole 1970: Barefoot in the Park

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1979 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu