Patricia Patts (gebore 31 Julie 1967) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bon Voyage, Charlie Brown (and Don't Come Back!!) (1980) en Party Line (1988).

Filmografie Rolprente 1980: Bon Voyage, Charlie Brown (and Don't Come Back!!) 1988: Party Line

Televisierolprente 1977: The Little Rascals

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense