Sally Payne (5 September 1912 – 8 Mei 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Young Bill Hickok (1940), Bad Man of Deadwood (1941), Red River Valley (1941), en Man from Cheyenne (1942).
Filmografie Rolprente 1936: The Big Show 1938: Man from Music Mountain 1940: Young Bill Hickok 1941: Bad Man of Deadwood 1941: Red River Valley 1941: In Old Cheyenne 1941: Jesse James at Bay 1941: Nevada City 1941: Robin Hood of the Pecos 1941: Sheriff of Tombstone 1942: Man from Cheyenne 1942: Romance on the Range
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu