Beata Poźniak (gebore 30 April 1960) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent JFK (1991) en in die televisiereekse Melrose Place (1992) en Babylon 5 (1994).
Filmografie Rolprente 1980: Pierscien w swinskim ryju 1980: Tango ptaka 1985: Rozrywka po staropolsku 1991: JFK 1995: Heaven's Tears 2001: Roots 2004: Freedom from Despair 2006: Cyxork 7 2009: On Profiles in Courage 2010: The Officer's Wife 2018: Scenes in a Mind I Can Do It
Televisiereekse 1988: Sweethearts 1991: Hollywood Minute 1992: Melrose Place 1994: Babylon 5 1997: Zlotopolscy 1999: Klasa na obcasach 2010: Kawa czy herbata 2013: My w Metropolii
Televisierolprente 1984: I Died to Live 1984: Deszcz 1985: Hamlet in the Middle of Nowhere 2008: Nasi w Hollywood - po obu stronach kamery
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu