Ola Ray (gebore 26 Augustus 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 48 Hrs. (1982), 10 to Midnight (1983), en Beverly Hills Cop II (1987).
Filmografie Rolprente 1982: 48 Hrs. 1983: 10 to Midnight 1987: Beverly Hills Cop II
Video's 1983: Michael Jackson: Thriller
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu