Renie Riano (7 Augustus 1899 – 3 Julie 1971) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Nancy Drew: Detective (1938), Nancy Drew and the Hidden Staircase (1939), Jiggs and Maggie in Jackpot Jitters (1949), en Pajama Party (1964).
Filmografie Rolprente 1938: Nancy Drew: Detective 1939: Nancy Drew and the Hidden Staircase 1946: Bringing Up Father 1947: Jiggs and Maggie in Society 1948: Jiggs and Maggie in Court 1949: Jiggs and Maggie in Jackpot Jitters 1950: Jiggs and Maggie Out West 1953: Clipped Wings 1964: Pajama Party
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1899 Kategorie:Sterftes in 1971 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu