DeAnna Robbins (gebore 15 Junie 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Final Exam (1981) en Texas Godfather (1985).
Filmografie Rolprente 1981: Final Exam 1985: Texas Godfather
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu