Shirley Jean Rickert (25 Maart 1926 – 6 Februarie 2009) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent 'Neath the Arizona Skies (1934).

Filmografie Rolprente 1934: 'Neath the Arizona Skies 1953: The A-B-C's of Love

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2009