Joan Prather (gebore 17 Oktober 1950) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Big Bad Mama (1974) en Smile (1975), en in die televisiereeks Executive Suite (1976).

Filmografie Rolprente 1974: Big Bad Mama 1974: The Single Girls 1975: Smile 1978: Rabbit Test

Televisiereekse 1976: Executive Suite

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu