Hildy Parks (15 Maart 1926 – 7 Oktober 2004) was 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Fail-Safe (1964).
Filmografie Rolprente 1955: The Night Holds Terror 1964: Fail-Safe
Televisiereekse 1950: Danger 1955: Modern Romances
Televisierolprente 1970: A World of Love 1983: Parade of Stars
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu