Holly Palance (gebore 5 Augustus 1950) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Omen (1976), The Comeback (1978), Tuxedo Warrior (1982), en The Best of Times (1986).
Filmografie Rolprente 1973: Golf Etiquette 1976: The Omen 1977: The Strange Case of the End of Civilization as We Know It 1978: The Comeback 1982: Tuxedo Warrior 1986: The Best of Times
Televisiereekse 1980: Spy! 1982: Ripley's Believe It or Not!
Video's 2001: Superman: Screen Tests
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse joernaliste Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu