Pat Klous (gebore 19 Oktober 1948) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Flying High (1978), The Dukes of Hazzard (1979), A Man Called Sloane (1979), en Aloha Paradise (1981).

Filmografie Televisiereekse 1977: The Love Boat 1978: Flying High 1979: The Dukes of Hazzard 1979: A Man Called Sloane 1981: Aloha Paradise

Televisierolprente 1985: The ABC All-Star Spectacular

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu