Marge Kotlisky (19 Februarie 1927 – 2 Desember 1997) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Thief (1981), Sixteen Candles (1984), Major League (1989), en The Public Eye (1992).

Filmografie Rolprente 1981: Thief 1984: Sixteen Candles 1989: Major League 1989: God's Will 1992: The Public Eye

Televisiereekse 1987: Sable

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1927 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu