Vivian Kubrick (gebore 5 Augustus 1960) is 'n Amerikaanse aktrise, komponis, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Shining (1980), Shooting 'Full Metal Jacket' (1986), en Full Metal Jacket (1987).

Filmografie Rolprente 1980: The Shining 1986: Shooting 'Full Metal Jacket''' 1987: Full Metal Jacket 1999: The Mao Game''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu