Marta Labarr (4 Junie 1912 – 30 Junie 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente With Pleasure, Madame (1936), Second Bureau (1936), The Singing Cop (1938), en The Torso Murder Mystery (1939).
Filmografie Rolprente 1936: With Pleasure, Madame 1936: Second Bureau 1938: The Singing Cop 1938: Break the News 1938: S.O.S. Sahara 1939: The Torso Murder Mystery 1940: Maxwell Archer, Detective 1940: It Happened to One Man 1946: Teheran
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu