Elizabeth Lawrence (6 September 1922 – 11 Junie 2000) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sleeping with the Enemy (1991), The Crucible (1996), en Unbreakable (2000), en in die televisiereeks All My Children (1970).

Filmografie Rolprente 1991: Sleeping with the Enemy 1996: The Crucible 2000: Unbreakable

Televisiereekse 1951: Frontiers of Faith 1954: The Road of Life 1970: All My Children

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2000 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu