Lu Leonard (5 Junie 1926 – 14 Mei 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Annie (1982), Starman (1984), The Princess Academy (1987), en Blank Check (1994).
Filmografie Rolprente 1982: Annie 1984: Starman 1987: The Princess Academy 1990: Circuitry Man 1990: Without You I'm Nothing 1991: A Climate for Killing 1994: Blank Check
Televisiereekse 1987: Jake and the Fatman 1990: Uncle Buck
Televisierolprente 1972: I'm a Fan 1990: Aladdin
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse sangers