Lotus Long (18 Julie 1909 – 14 September 1990) was 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Last of the Pagans (1935), Think Fast, Mr. Moto (1937), Phantom of Chinatown (1940), en Rose of the Yukon (1949).

Filmografie Rolprente 1933: Eskimo 1935: Last of the Pagans 1937: Think Fast, Mr. Moto 1940: Phantom of Chinatown 1949: Rose of the Yukon 1956: The Tahitian

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1909 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu