Linda Loredo (20 Junie 1907 – 11 Augustus 1931) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Los calaveras (1931) en Politiquerías (1931).

Filmografie Rolprente 1927: Heroes of the Wild 1931: Los calaveras 1931: Politiquerías

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1931 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu