Amanda Lucas (gebore 1 Julie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Star Wars: Episode I - The Phantom Menace (1999), Star Wars: Episode III - Revenge of the Sith (2005), The Green (2011), en Chick Magnets (2012).

Filmografie Rolprente 1999: Star Wars: Episode I - The Phantom Menace 2005: Star Wars: Episode III - Revenge of the Sith 2011: The Green 2012: Chick Magnets

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu