Katherine MacGregor (12 Januarie 1925 – 13 November 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Student Nurses (1970) en in die televisiereekse Love of Life (1951), Mannix (1967), en Little House on the Prairie (1974).

Filmografie Rolprente 1970: The Student Nurses 2014: The Little House Phenomenon: A Place in Television History 2015: A Day in the Life of Little House

Televisiereekse 1951: Love of Life 1967: Mannix 1974: Little House on the Prairie

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu