Jennifer Lien (gebore 24 Augustus 1974) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent American History X (1998) en in die televisiereekse Phenom (1993), Star Trek: Voyager (1995), en Men in Black: The Series (1997).

Filmografie Rolprente 1998: American History X 1998: SLC Punk!

Televisiereekse 1993: Phenom 1995: Star Trek: Voyager 1997: Men in Black: The Series

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu