Marilyn Knowlden (12 Mei 1926 – 15 September 2025) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente David Copperfield (1935), Les Misérables (1935), Show Boat (1936), en Anthony Adverse (1936).
Filmografie Rolprente 1931: Women Love Once 1933: My Bridge Experiences 1935: David Copperfield 1935: Les Misérables 1936: Show Boat 1936: Anthony Adverse 1938: Barefoot Boy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2025