Karen Kopins (gebore 10 Oktober 1958) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Once Bitten (1985) en Jake Speed (1986), en in die televisiereeks Dallas (1978).
Filmografie Rolprente 1985: Once Bitten 1986: Jake Speed
Televisiereekse 1978: Dallas
Televisierolprente 1985: HeartBeat 1990: Archie: To Riverdale and Back Again
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu