Sandra Knight (gebore 2 September 1939) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Frankenstein's Daughter (1958), Tower of London (1962), The Terror (1963), en Blood Bath (1966).
Filmografie Rolprente 1958: Frankenstein's Daughter 1962: Tower of London 1962: Terror at Black Falls 1963: The Terror 1966: Blood Bath
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense