Carl Beukes (gebore 3 Oktober 1976) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mandela: Long Walk to Freedom (2013) en Eye in the Sky (2015), en in die televisiereekse Wild at Heart (2006) en Dominion (2014).

Filmografie Rolprente 2001: Pure Blood 2010: Jozi 2013: Mandela: Long Walk to Freedom 2013: Stealing Time 2015: Eye in the Sky 2018: Blind Royalty: A Medieval Musical

Televisiereekse 2004: The Res 2006: Wild at Heart 2014: Dominion 2018: Troy: Fall of a City

Televisierolprente 1998: If This Be Treason 2015: The Message

Video's 2013: Previously on Childrens Hospital Africa

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu