Gopala Davies (gebore 14 Mei 1988) is 'n Suid-Afrikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Woodwind (2017) en in die televisiereekse High Rollers (2013) en Generations the Legacy (2014).

Filmografie Rolprente 2017: Woodwind

Televisiereekse 2013: High Rollers 2014: Generations the Legacy

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1988