Vusi Kunene (gebore 12 April 1966) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cry, the Beloved Country (1995), Kini & Adams (1997), Eye in the Sky (2015), en A United Kingdom (2016).

Filmografie Rolprente 1995: Cry, the Beloved Country 1995: Waati 1997: Kini & Adams 1999: A Reasonable Man 2001: Final Solution 2010: A Small Town Called Descent 2011: Lucky 2011: Paradise Stop 2011: A Small Town Called Descent 2012: Elelwani 2015: Eye in the Sky 2016: A United Kingdom

Televisiereekse 1998: Justice for All 2014: Isibaya

Televisierolprente 1994: The Line 1996: Homeland 2010: Mrs Mandela

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu