Sandile Mahlangu (gebore 6 September 1993) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Shaft 6 (2018) en in die televisiereeks Single Guys (2013).

Filmografie Rolprente 2018: Shaft 6

Televisiereekse 2013: Single Guys

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse musici