Walter Armitage (1907 – 22 Februarie 1953) was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Love Habit (1931), Potiphar's Wife (1931), Footsteps in the Night (1931), en Where Sinners Meet (1934).

Filmografie Rolprente 1931: The Love Habit 1931: Potiphar's Wife 1931: Footsteps in the Night 1934: Where Sinners Meet

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1953 Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse dramaturge Kategorie:Geboortes in 1906