Winston Ntshona (6 Oktober 1941 – 2 Augustus 2018) was 'n Suid-Afrikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Wild Geese (1978), Gandhi (1982), A Dry White Season (1989), en Blood Diamond (2006).
Filmografie Rolprente 1978: The Wild Geese 1980: Marigolds in August 1982: Gandhi 1989: A Dry White Season 1990: Night of the Cyclone 1994: The Air Up There 1998: Tarzan and the Lost City 2001: Malunde 2006: Blood Diamond
Televisierolprente 2012: Falls the Shadow: The Life and Times of Athol Fugard
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Suid-Afrikaanse dramaturge Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu