Adhir Kalyan (gebore 4 Augustus 1983) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fired Up! (2009), Youth in Revolt (2009), Paul Blart: Mall Cop (2009), en No Strings Attached (2011).
Filmografie Rolprente 2009: Fired Up! 2009: Youth in Revolt 2009: Paul Blart: Mall Cop 2011: No Strings Attached 2014: Buttwhistle
Televisiereekse 2007: Aliens in America 2007: Rules of Engagement 2012: KCAL 9 News Weekend Report 2016: Second Chance
Televisierolprente 2016: Square Roots 2017: Brothered Up 2018: Making Friends
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu