Carrie-Lynn Neales is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Republic of Doyle (2010), Nikita (2010), en Seed (2013).
Filmografie Televisiereekse 2010: Republic of Doyle 2010: Nikita 2013: Seed 2014: Seed: Webisodes 2017: Embeds
Eksterne skakels
Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense