Alisha Newton (gebore 22 Julie 2001) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Percy Jackson: Sea of Monsters (2013) en in die televisiereeks Heartland (2007).
Filmografie Rolprente 2013: Percy Jackson: Sea of Monsters 2013: Heart of Dance 2018: Til Ex Do Us Part
Televisiereekse 2007: Heartland
Televisierolprente 2010: The Wyoming Story 2015: The Hollow
Eksterne skakels
Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2001