Melanie Nicholls-King is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent St. Vincent (2014) en in die televisiereekse Rookie Blue (2010), Orphan Black (2013), en Filth City (2015).

Filmografie Rolprente 2014: St. Vincent

Televisiereekse 1998: Highlander: The Raven 2010: Rookie Blue 2013: Orphan Black 2015: Filth City 2015: Eye Candy

Televisierolprente 2000: Dear America: When Will This Cruel War Be Over? 2004: False Pretenses 2018: Harry & Meghan: A Royal Romance Mooch

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu