Annick Obonsawin (gebore 12 Oktober 1982) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Charlie Bartlett (2007) en in die televisiereekse Cyberchase (2002), Total Drama (2007), en Warehouse 13 (2009).
Filmografie Rolprente 2007: Charlie Bartlett
Televisiereekse 1994: Squawk Box 1996: The Adventures of Shirley Holmes 1998: B.R.A.T.S. of the Lost Nebula 1998: Anatole 2001: Committed 2002: Cyberchase 2003: Knights of the Zodiac 2005: Mischief City 2005: Time Warp Trio 2006: Erky Perky 2007: Total Drama 2007: Clang Invasion 2009: Warehouse 13 2012: Monster Math Squad 2017: 3 Amigonauts
Video's 1996: Swiss Family Robinson
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu