Alexandra Ordolis (gebore 9 Julie 1986) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Reign (2013), 19-2 (2014), Shadowhunters: The Mortal Instruments (2016), en The Mist (2017).

Filmografie Televisiereekse 2013: Reign 2014: 19-2 2016: Shadowhunters: The Mortal Instruments 2017: The Mist

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu