Jessica Paré (gebore 5 Desember 1980) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lost and Delirious (2001), Wicker Park (2004), Suck (2009), en Hot Tub Time Machine (2010).

Filmografie Rolprente 2000: Stardom 2001: Lost and Delirious 2002: Posers 2004: Wicker Park 2009: Suck 2010: Hot Tub Time Machine 2011: The Way of the West 2014: Standby 2017: Another Kind of Wedding Queen Bee

Televisiereekse 2004: Jack & Bobby 2017: SEAL Team

Televisierolprente 2003: The Death and Life of Nancy Eaton 2004: Lives of the Saints 2007: Protect and Serve

Video's 2016: Brooklyn: Featurette

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu