Aislinn Paul (gebore 5 Maart 1994) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Degrassi: The Next Generation (2001), Tell Me You Love Me (2007), en Freakish (2016).

Filmografie Televisiereekse 2001: Degrassi: The Next Generation 2003: Wild Card 2004: Zoé Kézako 2007: Tell Me You Love Me 2016: Freakish

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu