Jennifer Podemski (gebore 1974) is 'n Kanadese aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dance Me Outside (1994) en Empire of Dirt (2013), en in die televisiereekse Moccasin Flats (2003) en Rabbit Fall (2007).

Filmografie Rolprente 1994: Dance Me Outside 2013: Empire of Dirt 2015: Fire Song

Televisiereekse 1996: The Rez 2001: The Goods 2002: Bliss 2003: Moccasin Flats 2005: Moose TV 2007: Rabbit Fall

Televisierolprente 1993: The Diviners 2005: Distant Drumming: A North of 60 Mystery

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu