Meaghan Rath (gebore 18 Junie 1986) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Being Human (2011), New Girl (2011), Banshee (2013), en Rogue (2013).
Filmografie Rolprente 2013: Three Night Stand 2018: The Clinic
Televisiereekse 2004: 15/Love 2009: The Assistants 2011: Being Human 2011: New Girl 2013: Banshee 2013: Rogue 2016: Cooper Barrett's Guide to Surviving Life
Televisierolprente 2011: Cyberbully 2017: The Trustee
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense