Laura Regan (gebore 17 Oktober 1977) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Unbreakable (2000), My Little Eye (2002), They (2002), en Dead Silence (2007).

Filmografie Rolprente 2000: Unbreakable 2002: My Little Eye 2002: They 2007: Dead Silence 2008: How to Be a Serial Killer 2014: Atlas Shrugged: Who Is John Galt? If Not Now, When?

Televisiereekse 2015: Minority Report

Televisierolprente 2003: Saving Jessica Lynch

Video's 2006: Hollow Man II 2006: Inside 'Hollowman 2'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu