Italia Ricci (gebore 29 Oktober 1986) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Don Jon (2013) en in die televisiereekse Chasing Life (2014), Supergirl (2015), en Designated Survivor (2016).

Filmografie Rolprente 2013: Don Jon

Televisiereekse 2009: Secret Girlfriend 2010: Unnatural History 2014: Chasing Life 2015: Supergirl 2016: Designated Survivor

Televisierolprente 2015: Fatal Memories 2016: Late Bloomer

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense