Kacey Rohl (gebore 6 Augustus 1991) is 'n Kanadese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Killing (2011), Hannibal (2013), Wayward Pines (2015), en The Magicians (2015).

Filmografie Rolprente 2011: Sisters & Brothers 2011: Sunflower Hour

Televisiereekse 2011: The Killing 2011: Clue 2013: Hannibal 2014: Working the Engels 2015: Wayward Pines 2015: The Magicians

Televisierolprente 2011: Ghost Storm 2012: Taken Back: Finding Haley 2013: Doubt 2017: Yellow 2018: Killer High

Video's 2012: Flicka: Country Pride

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu