Taylor Russell (gebore 18 Julie 1994) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Lost in Space (2018).

Filmografie Rolprente 2015: Suspension 2018: The Maze 2018: Hot Air Dr. Bird's Advice for Sad Poets Waves

Televisiereekse 2018: Lost in Space

Televisierolprente 2013: Blink

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu