Melinda Shankar (gebore 18 Februarie 1992) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Festival of Lights (2010) en in die televisiereekse Degrassi: The Next Generation (2001), How to Be Indie (2009), en Filth City (2015).
Filmografie Rolprente 2010: Festival of Lights 2017: Filth City
Televisiereekse 2001: Degrassi: The Next Generation 2009: How to Be Indie 2010: New Music Live 2015: Filth City 2017: Mooom
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense