Chelan Simmons (gebore 29 Oktober 1982) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente John Tucker Must Die (2006), Final Destination 3 (2006), Good Luck Chuck (2007), en Tucker and Dale vs Evil (2010).
Filmografie Rolprente 2006: John Tucker Must Die 2006: Final Destination 3 2007: Good Luck Chuck 2010: Tucker and Dale vs Evil 2014: See No Evil 2 Killing Games Assassin's Fury
Televisiereekse 2001: MTV's Now What? 2005: Zixx: Level Two 2007: About a Girl 2010: Always a Bridesmaid 2012: Action Dad
Video's 2002: Skip Lotem Loves Carrie 2005: Chupacabra Terror 2006: Dead Teenager Movie
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu