Rachel Skarsten (gebore 23 April 1985) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Little Men (1998), Birds of Prey (2002), Lost Girl (2010), en Reign (2013).
Filmografie Rolprente 2002: Virginia's Run 2003: Fear of the Dark 2018: Acquainted
Televisiereekse 1998: Little Men 2002: Birds of Prey 2002: POV Sports on CBC 2010: Lost Girl 2013: Reign
Televisierolprente 2010: Made... The Movie 2011: Awakening 2015: The Red Dress 2017: Marry Me at Christmas For Love
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu