Anna Silk (gebore 31 Januarie 1974) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Breakfast with Scot (2007) en in die televisiereekse Being Erica (2009) en Lost Girl (2010).

Filmografie Rolprente 2007: Breakfast with Scot 2013: Assassins Tale

Televisiereekse 2007: Voicemail 2009: Being Erica 2010: Lost Girl

Televisierolprente 2004: Deception

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu