Noot Seear (gebore 5 Oktober 1983) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Head Over Heels (2001), The Twilight Saga: New Moon (2009), en Electric Slide (2014).
Filmografie Rolprente 2001: Head Over Heels 2009: The Twilight Saga: New Moon 2014: Electric Slide
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu